Is Miracle Magnesium getoets?

 

Suid-Afrika se gewildste Magnesium, want dit WERK!

 

'n Onafhanklike toets gedoen deur die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde het bewys dat Miracle Magnesium™ wel Magnesium bevat, asook ekstra minerale soos Kalsium, Kalium ("Potassium"), Borium ("Boron"), Seleen en Sink.

 

Wat se dokters van Magnesium:

"Die hoeveelheid navorsing wat gedoen is op magnesium is verbysterend. Om net na die huidige navorsingsfeite te kyk, het ek deur duisende bladsye wetenskaplike studies gesif.  Elk wat begin met die erkenning dat magnesium terapeuties van waarde is vir 'n magdom van simptome soos angstigheid ,paniekaanvalle, asma, hoe cholesterol, bloedklonte, hoe bloeddruk, rustelose bene, lae bloedsuiker, spatare, hoofilyn, migraine, sinusitis, depressie, diabetes, ontgifting, moegheid, hartsiektes, slapeloosheid, niersiekte, en osteoporose" - Dr. Carolyn Dean

 "Meeste moderne hartsiektes word deur 'n magnesium-tekort veroorsaak" - Dr. Mildred S. Seelig, MD, MPH, skrywer van "The Magnesium Factor"

"Studies het bewys dat 90% van individue wat tipe diabetes het, baie lae vlakke van intrasellulere magnesium loon." - Dr. Zachary T. Bloomgarden, MD, Endokrinoloog.

"Navorsing het die verhouding tussen lae vlakke magnesium en kardiovaskulere siektes sonder enige twyfel gedemonstreer. So baie pasiente met hoe bloeddruk kan baat by die inname van magnesium." - Dr. Julian Whitaker, MD, een van Amerika se bekendste dokters van geintegreerde medisyne.

Dr. Linda Rapson, spesialiseer in die behandeling van chroniese pyn. "Ongeveer 70% van my pasiente wat kla van spierpyn, krampe en moegheid toon tekens van 'n magnesiumtekort. Dit mag te goed klink om waar te wees, maar dit is 'n feit. Magnesium werk vir diegene met fibromialgie, migraine en hardlywigheid Die wetenskaplike gemeenskap sal kennis moet neem van die belangrikheid van Magnesium". - Dr. Linda Rapson, MD, CAFCI, Mediese Direkteur.

 "Daar is definitief 'n verband tussen 'n magnesiumtekort en siektes soos diabetes en hoe bloeddruk." - Dr. Lawrence Resnick, MD, Cornell-Universiteit "Magnesium het meer ongeneeslike en misterieuse simptome opgelos as enige ander mineraal wat ek waargeneem het in 31 jaar in my praktyk." - Dr. Sherry Rogers, MD, skrywer van "Depression: Cured at Last"

"Dyspierbeserings kan vermy word met magnesium. Vloeibare Magnesiumchloried kan eenvoudig aangespuit word en ingevryf word aan 'n beseerde hakskeensening om swelling te verminder. Magnesium-aanvullings is die beste wat jy kán doen om jouself te beskerm teen, of te help met die herstel van sportbeserings." - Dr Jeff Schutt, Chiropraktisyn en 'n instrulcteur vir die "National Strength and Conditioning Association".

Mediese-kliniese-toetse op Magnesium

KOLONKANKER  333,510 mense, waarvan 7,435 kolonkanker het, het 200 mg - 270 mg magnesium per dag ontvang in sewe opvolg-studies.                   

Magnesium het verbetering getoon by die eerste studie. Regdeur tot die einde van die sewende studie was daar `18 verbetering met die behandeling van orale magnesium.

Eur J Gastroenterol Hepatol.

 

Meer as 1 miljoen mense gebruik reeds Miracle MagnesiumTM, en het resultate met hoofpyn, diabetes, hoe bloeddruk, hoe cholesterol, spatare, sooibrand, rustelose bene, pyn en vele meer.

 

Miracle Magnesium Gel Absorbed Through The Skin Provides Added Benefits Combined With Oral Miracle Magnesium Oil

 

The Benefits of Magnesium

 

Magnesium is the most important mineral and is involved in more than 350 enzymatic bodily processes.  The typical western diet does not supply sufficient Magnesium.  Multiple health benefits of Magnesium include transmission of nerve impulses, body temperature regulation, detoxification, energy production, and the formation of healthy bones and teeth.
Health specialists have always emphasized the importance of including enough amounts of Vitamins and Minerals in our daily diet.   Zinc, Calcium, and Magnesium are three of the most important Minerals our body needs for good health.   Magnesium aids in the absorption of Calcium, while Zinc actively supports the body’s immune system.  Women of all ages benefit from the intake of Magnesium.  Besides preventing Osteoporosis,  Magnesium health benefits in women include relief from symptoms of Menopause and Premenstrual Syndrome (PMS).   It also minimizes the risk of premature labour.   The other important health benefits of Magnesium include protein synthesis, relief from bronchospasm (constricted airways) in the lungs, and improvement of thyroid function.  It boosts the bio-availability of Vitamin B6 and Cholesterol, improves muscle functioning, Insomnia, Heart attacks, Hypertension, Constipation, Migraines, Kidney Stones, and Gallstones.

 

 

Miracle Magnesium Verlaag Bloeddruk

Ek het Miracle Magnesium oil en Miracle Magnesium Blue spray sowat n jaar terug begin gebruik. Omdat ek Hoe Bloeddruk het serdert ek 32 jaar oud geword het, bykomed is ook waterretensie en het nou ook skuldklier en onreelmatige hartklop daarmee saam.  Ek was omtrent op 6 verskilende pille elke dag.  Toe ek Miracle Magnesium Oil begin gebruik het, was ek nog n lid by Curves Gym.  Ek het opgelet dat ek meer stamina en energy het, dis nou veral in die Gym.  My waterretensie het baie verbeter, my bloeddruk is deesdae so 135 op 85!  Dit was baie hoër en ek word oor twee weke 61 en staan elke oggend op sonder pyn of stramheid.  Ek gebruik ook nie meer al my medikasie nie en die dokter het alle verbetering aageteke.

Marlene de Bad

Magnesium treats migraines, insomnia, and depression

The numerous magnesium health benefits also include the treatment of migraines, insomnia, and symptoms of depression. Magnesium is also known to cure severe forms of psychiatric dysfunctions including panic attacks, stress, anxiety, and undue agitations. Magnesium supplements considerably reduce the severity of such attacks and may also help in reducing the rate of recurrence.

Magnesium treats diabetes

Studies show that individuals with a magnesium deficiency have a risk of developing type-2 diabetes and severe diabetic retinopathy. Magnesium aids in carbohydrate metabolism and influences the release and activity of insulin, thereby controlling blood glucose levels. It has been proven that for every 100 milligrams of increase in magnesium daily intake, there was a 15 percent decrease in the risk of developing type-2 diabetes.

Magnesium Helps With Diabetes

Magnesium enhances insulin secretion, which facilitates sugar metabolism. Without Magnesium, glucose is not able to transfer into cells. Glucose and insulin build up in the blood, causing various types of tissue damage, including the nerves in the eyes.

Bookmaker with best odds http://wbetting.co.uk review site.